Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

Lyrics

Hy's so dom
Die hoenders byt hom
In die oggendsonne
Waar die sonneblom blom
Hy's lekker laf
Praat 'n klomp kaf
Die hele werf se honde is
Aan die blaf

Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

Met die maan gepla
Frikkie sê 'sa!'
Heeltemal deurmekaar
'n Lang maer snaar
Wat nou gemaak?
Swaai die hek oop en
Klim oor die draad

Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Jy moet Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar

Rooi kalkoene
'n Sakkie lemoene
Vuil voete en 'n uithang hemp
Minora blade
'n plastic kam
Drie reguit hare
En 'n kettie in die sak
Ey!

Jy moet lekker verjaar Frikkie!
Jy moet lekker verjaar
Jy moet lekker verjaar Frikkie!
Jy moet lekker verjaar

Ooh jy moet lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar

Vat hom weg Frikkie!

Ooh jy moet lekker verjaar Frikkie
Ooh jy moet Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Jy moet lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Jy moet lekker verjaar Frikkie
Lekker verjaar
Lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar
Maar jy moet lekker verjaar Frikkie
Jy moet lekker verjaar

Ja Frikkie
Jy was nie in die army nie
Dis hoekom jy so sleg is man

Writer(s): Stef Kruger

Don't want to see ads? Upgrade Now

Similar Tracks

API Calls