Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

Lyrics

Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek wens daar was 'n vissie in die see vir my
Want die vissie wat ek soek swem by my verby
Ek wens ek het 'n geldjie om nog aas te koop
Want my vissie wil nie byt nie, maar 'n man kan hoop
Ek wens ek het pitte soos 'n miljoener
Ek wens my skip was naby en nie baie ver
Ek wens ek het 'n skatkis vir my engeltjie
Want haar klipharde hartjie wil nie oopmaak nie
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek wens ek het hare op my bors gehad
En spiere op my arms om haar rond te dra
Ek wens ek het oë wat in haar hart kan sien
Maar haar liefde is blind as jy te min verdien
Ek wens ek het blomme in my tuin gehad
Ek pluk sommer blomme vir haar langs die pad
En as ek met my ruiker by haar voordeur staan
Dan's my lekkerbekkie uit en ek moet huistoe gaan
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou

Writer(s): Kurt Darren

Don't want to see ads? Upgrade Now

Similar Tracks

API Calls