Playing via Spotify Playing via YouTube
Skip to YouTube video

Loading player…

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss

Lyrics

Vat so seerower, Vat so!
Staan jy, met jou rug teen die muur?
Brand jy, met een voet in die vuur?
Gaan jy, laat dit jou onderkry?

En dink jy, die donker gaan jou vang?
Staan jy, alleen of loop jy die plank?
Swêm jy, of maak die haaie jou bang?

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see?

Vat so seerower, Vat so!
Jou tou op hierdie skip is verby!
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Vat so seerower, Vat so!
Want jy sal my nie onderkry!
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Veg jy, in hierdie oorlog alleen?
Voel jy, almal los jou alleen?
Staan by, want ek het hierdie een.
Weet jy, jy is die man van staal?
Gaan jy vir jou 'n skat gaan haal?
Hoor jy, laat ek vir jou vertel?

Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see?

Vat so seerower, Vat so!
Jou tou op hierdie skip is verby!
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Vat so seerower, Vat so!
Want jy sal my nie onderkry!
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie-maal op my koppie kom ek weer.

Hier kom ek weer om jou te wys.
Ek sal my vlag bo joune hys.
Hier kom ek weer om jou te wys.
Ek is nie bang!

Vat so seerower, Vat so!
Jou tou op hierdie skip is verby!
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer

Vat so seerower! Vat so (vat so seerower)
Want jy sal my nie onderkry! (Onderkry)
Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer. (hier kom ek weer)

Al slaan jy my nou drie maal op my kop,
Drie maal op my koppie kom ek weer.

Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Darren Kurt, Vorster Adolf

Don't want to see ads? Upgrade Now

Similar Tracks

API Calls