Lyrics

Vreemde nag.
Skarlaken nag.
Koerantpapiere, baksteenmure,
Neon nag.
Sirenes onder 'n donker maan.

Nag na nag.
Mens na mens.
Donker nag, onverwag.
Skadufigure.
En elkeen is uiteindelik.

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

Enkeling, vreemdeling, verstoteling.
Rug gedraai op die ligtekring.
Agterstevoor, onderstebo.
Enkeling, vreemdeling alleen.

'n Kaart in die pak,
'n kat in die sak,
'n skedelbeen op 'n dobbelsteen.
Dans 'n dans,
Vat' n kans en jy's los.

Enkeling, vreemdeling, verstoteling.
Rug gedraai op die ligtekring.
Agterstevoor, onderstebo.
Enkeling, vreemdeling alleen.

Dag na dag,
Straat na straat,
Kaart na kaart,
Mens na mens,
Nag na nag,
Dans na dans is elke een.

'n Enkeling, vreemdeling, verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring.

Enkeling, vreemdelind, verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor, onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen.

Writer(s): Louis Van Rensburg

Don't want to see ads? Upgrade Now

API Calls

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss