Lyrics

Om en om

Kom ons loop deur die wingerd dat jy my kan vertel
Van alles wat saakmaak en die dinge wat wel
Agter daai amandel oe van jou skuil
Hierdie is 'n oomblik wat ek vir niks sal ruil... NIE

Lyrics continue below...

Don't want to see ads? Upgrade Now

So kom ons dans weer soos die heel eerste keer
Ek draai jou om en om en om
Want ek dink ons het daai oomblik heel misgus
Want ek sal weer en weer en weer
Ek sal weer en weer en weer

Daai aand herhaal waar ons in die water staan
Daar was 'n oomblik waar
Jou hand aan myne raak, ek kan dit goed onthou
En kyk waar staan ons nou ja ons paaie het gekruis
Net by jou voel ek tuis

Daai aand by die see sal vir altyd by my bly
Dit was net ek en jy en soveel tyd is al verby
Nou wonder ek wat voorle maar als op goeie tyd
Solank jy net vanplan is om neffens my te bly

Writer(s): Herman Kleinhans,

Don't want to see ads? Upgrade Now

API Calls

Scrobble from Spotify?

Connect your Spotify account to your Last.fm account and scrobble everything you listen to, from any Spotify app on any device or platform.

Connect to Spotify

Dismiss