歌词

Laat my ryk word, asseblief
Nie met baie geld nie
maar met so klein bietjie lief
Laat my oud word saammet jou

Maak my suksesvol, asseblief
Nie met n' fancy huis nie
maar met n' kaya vir my en haar ooo
Waar ons kinders kan speel, na die sterre staar

歌词在下面...

不想看到广告?马上升级

en Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief

Maak my geduldig, asseblief
om haar te troos as sy huil
en om kwaad vir verstaan te ruil
Maak van my n' gentle man

Maak my standvastig, asseblief
soos die rots waarop my huisie staan
die getroue draai van ons wentelbaan
Maak vir my net soos dit

en Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief

(Bridge)

Waar ek koop n' ring vir daai vinger
waarom jy my draai
en ek koop n' rok vir daai lyfie wat jy so swaai
want ek is so verskriklik verlief

Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
en Ooee ooee ooee ek is so verlief

...en Ooee ooee ooee ek is so verlief

Writer(s): Adam Tas

不想看到广告?马上升级

相似单曲

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭