歌词

SOS
SOS

Vat my weg
Vat my hart
Vat my seer
Al my smart
Lê by my
By my vanaand
Dis net ek (Dis net ek)
Dis net jy (Dis net jy)
Dis net ons (Ons)
Ons is saam
Lê by my
By my vanaand (By my vanaand)

歌词在下面...

不想看到广告?马上升级

SOS hoor die akoorde
SOS glo al my woorde
SOS praat met my ek luister
SOS sê my jy's myne
SOS lees al my seine
SOS praat met my ek luister (Ek luister)

SOS
SOS
Leer my leef
Leer my droom
Leer my lag
Ek gee oor
Lê by my
By my vanaand
Elke noot
Elke traan
Elke woord
Ewig saam
Lê by my
By my vanaand (By my vanaand, by my vanaand)

SOS hoor die akoorde
SOS glo al my woorde
SOS praat met my ek luister
SOS sê my jy's myne
SOS lees al my seine
SOS praat met my ek luister

SOS hoor die akoorde
SOS glo al my woorde
SOS praat met my ek luister
SOS sê my jy's myne
SOS lees al my seine
SOS praat met my ek luister
SOS

Writer(s): Johannes Gerhardus Brummer, Werner Beukes

不想看到广告?马上升级

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭