歌词

Jy weet dat ek sal glo
In al die dinge waarin jy glo
As jy so kruisbeen sit
En jou stilte my verdoof.

Want jy weerkaats konstant,
Hier agter my oë en jy raak bewoë
As jy skugterlik jouself aan my
ontbloot - die oomblik raak te groot...

歌词在下面...

不想看到广告?马上升级

Maar as jy lag
En die sterre skiet so deur die nag waarna jy opstaan
en jy groet die dag en ek wonder dan of ek ook mag...
En jy weet, dat jy onverskokke terug moet keer,
na die tuimeling van dit wat eens, jou huisie was by die swart see.

Woder jy ook soms
Oor al die goed wat my verstom?
Jy is inbeheer terwyl die res van ons leef in vrees.

Ek sal al my laaste kanse waag
As ek net weer
Daai stilte van jou
Vlot kan praat. Ek wil so graag.

Writer(s): Herman Kleinhans,

不想看到广告?马上升级

API Calls

从 Spotify 记录音乐?

将您的 Spotify 帐户连接到您的 Last.fm 帐户,通过任何设备或平台上的任何 Spotify 应用记录您所听的一切内容。

连接到 Spotify

关闭