歌词
Dagbreek
Met die soet
Soos oomblikke wat net behoort in n boek
Van nagskuil
Tot die opbrings
Soms skyn die son op my gesig
Sy bring lewe
Sy bring rede
En hier kom die reën
Vroegtydig bestel
Net betyds vir die omswaai
Net betyds gebel
Sy kom huistoe
Sy kom huistoe
Ek sien haar al hier
Ure van ons tyd
'n Lewe wat aansluit
Ek by haar
En sy by my
Die hele wêreld kan maar verby gly
Sy bring die rede
Sy bring lewe
Vir my
En hier kom die reën
Vroegtydig bestel
Net betyds vir die omswaai
Net betyds gebel
Want sy kom huistoe
Sy kom huistoe